Selasa, 26 Agustus 2014

God Lief My: WEN Een Van 100 Dagstukkies




Ek wil graag 100 getekende kopieë van my Bybeldagboek God lief my! weggee. Ek hoop dat God se lesse ook in ander harte betekenis sal vind.


Niemand is so bekwaam om te praat oor die uitdagings wat dogters daagliks in die gesig staar nie. Vicki Fourie was vir die grootste deel van haar lewe doof.


Wanneer ander kinders saam gekuier het, was sy soekend. Sy wou ook iewers hoort. Vicki weet

Tidak ada komentar:

Posting Komentar