Senin, 08 September 2014

Vanzylsrus: Kansa Optrede




Ek het die ongelooflike groot voorreg gehad om die Kalahari te kon besoek vir die eerste keer.

Verlede Donderdag (4de September 2014) was ek in Vanzylsrus, waar ek opgetree het as gasspreker by 'n Kansa funksie.

Dit was 'n groot sukses! Ek hoop om gou weer soontoe te gaan.

Tidak ada komentar:

Posting Komentar