Selasa, 14 Oktober 2014

Ditsem Vrystaat: 'Ek Kan Hoor!'






In die Oktober uitgawe van Ditsem Vrystaat (BFN) is daar 'n onderhoud met my gevoer op bladsy 4. Die onderhoud fokus op my kogleere inplanting, die teaterstuk Kinders van Stilte, my nuwe dagstukkies boek 'God Lief My', asook die Tributes Award wat ek onlangs gewen het vir my motiveringspraatjies.

Indien jy in Bloemfontein of in die omgewing woon, gaan kry gerus jou kopie van die koerant en

Tidak ada komentar:

Posting Komentar