Jumat, 17 Oktober 2014

Volksblad: 'Mej Doof SA Wil Lewens Aanraak'





Nie net is Elzane Vd Bergh die nuwe Mej Dowe SA nie, sy is ook 'n Bloemfonteiner! 

Baie baie geluk, Elzane! Jy was op die voorblad van gister se Volksblad. 

Die artikel en fotos op bladsy 3 is pragtig! 



Daar word selfs ook van my genoem. Dankie jong, Elzane. Dit is wonderlik om te weet dat ek jou so beinvloed het. Nou gaan jy ook die geleentheid kry om ander mense se lewens aan te raak

Tidak ada komentar:

Posting Komentar