Kamis, 23 Oktober 2014

Worcester Standard: 2 Artikel Konneksies








Worcester Standard het twee artikels geplaas in hierdie week se koerant, en my konneksies daarmee is as volg:



'Nuusleser Deel Haar Drome'



Ek het Jenna-Leigh se boekbekendstelling bygewoon die 16de Oktober by Damas buite Worcester.

Daar is fotos in die koerant, asook op hul webtuiste geplaas (sien foto hierbo van my en Jenna-Leigh). 



Lees die volle berig hierso:

http://

Tidak ada komentar:

Posting Komentar