Rabu, 17 Desember 2014

Huisgenoot: 'Bekendes Se Inspirasie'








Huisgenoot se artikel oor my nuwe boek 'God Lief My' is geplaas op hul website:



'Vicki se boek, met ’n daaglikse Bybelvers en boodskap, is spesiaal vir tienermeisies geskryf.

Vicki was ’n eensame tiener en voel doorom sy praat hul taal. “Ek sou pouses alleen in die badkamer sit met my toebroodjie en leesboek. Ek het gedink ek is die enigste een wat deur so iets gaan. Daardie jaar het

Tidak ada komentar:

Posting Komentar