My 20 dagstukkies vir Carpe Diem Media se Net Vir Die Girls Nr 2 (voorlopige titel) is uiteindelik klaargeskryf.!
Die temas wat ek aangespreek het in my stukkies is as volg:
Vergifnis / Uniekheid / Alleen-wees / Vrouwees / Vrees Vas / Liefde / Vergelykings / Skoonheid / Skinder / Boelies Dieette / Familie / En nog meer
Hierdie boekie - wat saamgstel word deur 12 bekendes -
Tidak ada komentar:
Posting Komentar