Selasa, 20 Januari 2015

Radio Tygerberg: 3 Sessies






Radio Tygerberg se onderhoud het uitstekend gegaan! Eerste keer ooit wat ek so baie tyd gekry het om te gesels!

Baie baie dankie Mario Denton.

Daar is 3 sessies opgeneem, 20 minute elk. Dus 60 minute in totaal.

Elke sessie gaan uitgesaai word 4de, 11de en 18de Februarie 2015.

Tidak ada komentar:

Posting Komentar