Jumat, 13 Februari 2015
Ontdekking van die lewe
Dis nie net ’n nuwe week nie, maar ook die begin van ’n nuwe werksjaar. Dit voel so anders as verlede jaar hierdie tyd – toe was dit voorbereidings tref vir Willem se koms; angs, onsekerheid en opgewondenheid.
Hier staan ek nou ’n jaar later en ek is opgewonde om elke ding opnuut deur ’n kind van byna ’n jaar oud se oë te beleef, opgewonde om te sien hoe hy net wil begin loop en paniekerig elke keer as dit lyk of hy dalk sy balans verloor. Dis oulik om te sien hoe hy op die vensterbank klim en aan die diefwering vashou, maar so angswekkend dat hy dalk agteroor kan val. Wat ’n vreugde om hom te hoor lag van lekkerkry as ons in die swembad speel, maar dan kom die hartstilstandoomblikke as hy uit jou arms bars en self wil swem.
Elim Tehuis: Optrede
Ek het vanoggend 'n onbeplande besoek gemaak aan Elim Tehuis in Bredasdorp.
Ek het ook die geleentheid gehad om sowat 10 minute te gesels met die personeel.
Ek het dit baie geniet
Rabu, 11 Februari 2015
Monday Mix Tapes: Autumn Leaves, Old Ideas
This Monday started like many do in late September—sun pouring through the leaves, green but tinged with the hints of yellow, orange, and amber soon to come; a slight briskness in the air that hints at the cold soon to come; and me visiting NPR First Listen and squealing with glee at the albums soon to come.
At the top of the First Listen page, there's a black-and-white shot of Lucinda Williams, badass as ever in her leather jacket, heavy eyeliner, and a look in her eyes like she’s either just knocked out a man or put back a double shot of bourbon, maybe both. (Lucinda, I'll get to you soon!) (more here)
Selasa, 10 Februari 2015
Petzi and Proud Mary
The idea of champagne is truly big, and it pops up in even the least likely places.
I'd like you to meet Rasmus Klump, Skaeg, Pingo and Pelle. They are well-beloved Danish cartoon characters from the fifties, and many Danish kids will get to know them sooner or later. Our own kids watched cartoons with them for hours and hours.
These cute little characters live in a nice and neat world of
I'd like you to meet Rasmus Klump, Skaeg, Pingo and Pelle. They are well-beloved Danish cartoon characters from the fifties, and many Danish kids will get to know them sooner or later. Our own kids watched cartoons with them for hours and hours.
These cute little characters live in a nice and neat world of
Minggu, 08 Februari 2015
How to get the most of a chilly friday
Friday morning in the vineyards.
We are cold.
Sunny sunny 6th of February. But a freezing cold wind. So I have to be dressed up like this.
But saved by the bell. A young vet pops by, sent to us by a friend to discover a little bit about growing vines in Champagne.
Since he is vet, I take for granted that he is used to outdoor life and invites him to discover the vineyards with me. Despite
Sabtu, 07 Februari 2015
Kamis, 05 Februari 2015
Dagens bobler
Når smagsfolket er færdig med dagens diskussioner, kommer der færdige flasker på bordet.
Nogen gange husets egen produktion, andre gange andres.
For nogen bliver det snart den årlige anledning for at sælge lyserød champagne.
Den slags er vi holdt op med. Come rain, come shine, lyserød champagne smager godt året rundt.
Men det er altid godt at sikre sine referencer, og det kan man for
Rabu, 04 Februari 2015
Fashionweek in the vine
AW14-SS15.
We both go for black balaclava. Farmershop style.
Stay warm out there, lovelies.
More fasion: London, Copenhagen or Champagnes.
Elim Tehuis: Optrede
Ek het vanoggend 'n onbeplande besoek gemaak aan Elim Tehuis in Bredasdorp.
Ek het ook die geleentheid gehad om sowat 10 minute te gesels met die personeel.
Ek het dit baie geniet!
Radio Tygerberg: Sessie 1 van 3
Ek was vandag om 14h00 op Radio Tygerberg. Dr Mario Denton het 'n onderhoud met my gevoer oor my lewe, my loopbaan, asook my toekomsplanne.
Dit was sessie 1 van 3 onderhoude. Die volgende onderhoud word Woensdag 11 Februarie 2015 uitgesaai.
Selasa, 03 Februari 2015
Senin, 02 Februari 2015
Vrouekeur: Aanlyn Kortverhaal?
Ek het my nuwe kortverhaal 'Alzheimer Se Voet' ingestuur vir publikasie in Vrouekeur.
Hulle het binne dae geantwoord en laat weet dat hulle ontvang alreeds te veel verhale, dus hoekom hulle my kortverhaal op Vrouekeur se webtuiste sal kan plaas.
Ek het gevra dat hulle dit vir eers op 'hold' moet sit. Ek gaan eers 'n bietjie rondspeel met hierdie verhaal en kyk wat gebeur.
Ek hou julle op
Minggu, 01 Februari 2015
Baby, it's white outside
So far the winter has been very mild and gentle.
This weekend is no exception.
As we woke up saturday, the world was white. Or blue.
And we had to stay inside.
Go build a snowman.
Or prepare some champagne. It was too difficult to work in the vines when their feet are covered with snow.
Already in the afternoon most of the snow had melted and it was nice to prune. Not even cold. It
Langganan:
Postingan (Atom)




