Rabu, 04 Februari 2015

Radio Tygerberg: Sessie 1 van 3






Ek was vandag om 14h00 op Radio Tygerberg. Dr Mario Denton het 'n onderhoud met my gevoer oor my lewe, my loopbaan, asook my toekomsplanne.

Dit was sessie 1 van 3 onderhoude. Die volgende onderhoud word Woensdag 11 Februarie 2015 uitgesaai.

Tidak ada komentar:

Posting Komentar